John Hurt

John Hurt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Vincent Hurt
Geboorte (1940-01-22)22 Januarie 1940
Sterfte 25 Januarie 2017 (op 77)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1961–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Hurt (22 Januarie 1940 – 25 Januarie 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alien (1979), The Elephant Man (1980), 1984 (1984), en Hellboy (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy